thewebman.co.za
afr
thewebman.co.za
eng

thewebman.co.za

Ek skep webtuistes (sedert 2002) hier in Kaapstad na die smaak, verwagtinge en behoeftes van plaaslike, nasionale en internasionale kliënte.

My ondervinding is ook beskikbaar om jou teenwoordigheid op die Internet te verbeter.

Wat ek doen

Ek skep
- doelgemaakte webtuistes deur die gebruik van hoofsaaklik html en css (sonder die gebruik van wordpress)
- aanlyn winkels met opencart as basis.

Hierdie webblad gebruik koekies

Ons gebruik koekies om jou gebruik van die webblad te verbeter. Lees meer op ons Terme en Voorwaardes bladsy.

Kliek hier vir Webblad

.