thewebman.co.za
082 349 3700
phone thewebman
thewebman.co.za
e-Handel

Ook bekend as Aanlyn Winkels.

Om handel te dryf oor die Internet is besig om meer algemeen aanvaar en self gewild te word.

Indien jy die behoefte het om aanlyn besigheid te doen is daar verskillende opsies beskikbaar, elk met sy eie unieke voordele en/of beskibare oplossings.

In plaas daarvan dat ek die wiel weer ontwerp, het ek kragte saamgesnoer met Inthebag.Store. Hier word slegs aanlyn winkels gedoen.

Sien die voorbeeld van 'n aanlyn winkel hier. (Ongelukkig net in Engels beskikbaar op die oomblik)

KONTAK:
Webtuistes:
Epos: webman@thewebman.co.za
Tel: 082 349 3700
Fax: 021 300 5602

Aanlyn Winkels:
Epos: manager@inthebag.store
Tel: 087 551 2942
Fax: 086 603 1299

thewebman.co.za