ProjekteDie SpanKontak ons

Placeholder Picture

Mystraat
Onsdorp

082 349 3700

Placeholder Picture

Wenk met betrekking tot webblad inhoud:
Die 'Tuisblad' is die belangrikste bladsy van die webtuiste. Die visuele impak van hierdie bladsy is waarop gebruikers u besigheid gaan be-oorddeel.

Saam met die visuele, ook die boodskap wat die eerste (verkieslik kort) paragraaf oordra. Die inhoud van hierdie paragraaf sal bepaal of u diens/produk aan die kyker se verwagtinge voldoen. Hierdie, asook die res van die teks op die bladsy, is wat deur soekenjins gebruik word om u webblad te evalueer.

Hierdie is 'n voorbeeld van 'n webtuiste, baseer op 'n werklike webtuiste van 'n tevrede klient.
Die webtuistes wat ek maak word gewoonlik geskep binne 'n raamwerk deur Bootstrap, Foundation of Materialize met gebruik van hulpmiddels van CoffeeCup en soms ook ander.

This is an example of a website, based on a website developed for a satisfied client.
The websites that I create are normally done within a Bootstrap, Foundation or Materialize framework making use of tools from CoffeeCup and sometimes others.