The Webman
Phone the Webman

082 349 3700

KOSTE VAN 'N WEBBLAD
Soos met alles in die lewe, is daar 'n prys aan goeie kwaliteit en goeie diens.

Jy mag egter verbaas wees dat 'n goeie webblad jou nie 'n plaas se geld gaan kos nie.

Daar is twee verskillende kostes aan 'n webblad.

KOSTE VAN EIENAARSKAP
Hierdie is 'n vaste koste.
Dit sluit in die registreer van 'n Domain Naam asook die Hosting. Hier by my is dit jaarliks vooruit betaalbaar.

KOSTE VAN MY DIENS
Hierdie is normaal 'n eenmalige koste.
Dit is die koste van my tyd om 'n webblad te ontwerp/ontwikkel of te verander. Dit is betaalbaar soos en wanneer die diens gelewer word.

Sou die aard van u webblad gereelde veranderinge noodsaak, kan ons 'n maandelikse fooi bereken om die diens te akkommodeer.

Ten opsigte van nuwe webtuistes verlang ek 'n deposito van 50% van die beraamde koste. Die balans is betaalbaar wanneer dit voltooi is of 60dae na deposito, wat ook-al eerste gebeur.

Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie.

Tuisblad | Dienste | Kontak My | Voorwaardes

thewebman.co.za