The Webman
Phone the Webman

082 349 3700

e-HANDEL
Om handel te dryf via die Internet is reeds aanvaarde praktyk. Meer en meer gebruikers verkies dit bo die beslommernis wat soms ervaar word deur self 'n winkel te besoek.

Indien jy die behoefte het om aanlyn besigheid te doen is daar verskillende opsies beskikbaar, elk met sy eie unieke voordele en/of beskibare oplossings.

Kontak my gerus vir inligting oor hoe jou unieke situasie aangespreek kan word.

In plaas daarvan dat ek die wiel weer ontwerp, maak ek, waar toepaslik, gebruik van die uiters volledige en buigsame aanlyn-winkel sagteware van Opencart of AbanteCart wat ek by u webtuiste inkorporeer.

My aanbeveling ten opsigte van aanlyn betalings is die fasiliteite van PayGate. Dit sluit kaart- asook EFT betalings in.

Sien die voorbeeld van 'n aanlyn winkel hier. (Ongelukkig net in Engels beskikbaar op die oomblik)

Tuisblad | Dienste | Kontak My | Voorwaardes

thewebman.co.za