082 349 3700 

Ek skep webtuistes wat werk. En meer. Oortref die gewone.

As 'n perfeksionis programmeerder is ek reeds sedert 2002 besig om uitstaande webtuistes met die hand te maak.

Die webtuistes wat ek ontwerp en bou hier in Kaapstad, of hul nou klein of groot is, word gedoen na die smaak, vereistes en verwagtinge van plaaslike, nasionale en internasionale kliƫnte.

Blaai gerus deur die basiese, algemene inligting wat ek hier geplaas het. Die beste is egter as jy my kontak sodat ons kan gesels oor jou spesifieke Internet behoeftes.

My advies oor jou nuwe of bestaande webblad is sonder verpligting - en gratis.