Placeholder Picture

082 349 3700

the webman




Ek is eerlik en erken dat ek geen behoefte het om weer die wiel te ontwerp nie.

Daar is 'n verskeidenheid van pakkette beskikbaar wat spesiaal ontwerp is om in die behoeftes van aanlyn winkels te voldoen. Meeste daarvan is ook uiters aanpasbaar by die vereistes wat u as winkelier mag hĂȘ.

Ek maak gebruik van die fasiliteit wat geskep is deur AbanteCart. Ek koppel dit ook aan die betaal fasiliteit van PayGate. (Kaarte en EFT)

'n Demonstrasie weergawe van die Abantecart aanlyn winkel is hier te sien: demo.abantecart.com

Kontak my gerus vir meer inligting oor hoe hierdie fasiliteit by u webtuiste kan inskakel.