Placeholder Picture

082 349 3700

the webman
e-HANDEL

Om handel te dryf via die Internet is besig om meer algemeen aanvaar te word.

Indien jy die behoefte het om aanlyn besigheid te doen is daar verskillende opsies beskikbaar, elk met sy eie unieke voordele en/of beskibare oplossings.

Kontak my gerus vir inligting oor hoe jou unieke situasie aangespreek kan word.

In plaas daarvan dat ek die wiel weer ontwerp, maak ek, waar toepaslik, gebruik van die uiters volledige en buigsame aanlyn-winkel sagteware van AbanteCart wat ek by u webtuiste inkorporeer.

Aanlyn betalings word gedoen deur die PayGate fasiliteit. Dit sluit EFT- asook Kaartbetalings in.

Sien die voorbeeld van 'n aanlyn winkel hier. (Ongelukkig net in Engels beskikbaar op die oomblik)